groen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
#00ff00

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   groen     groen     groens    
Vergrotend   groener     groeners  
Oortreffend   groenste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  groene     groenes    
Bywoord
Oortreffend   die groenste   
Intensiewe vorm
grasgroen, lowergroen

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
byvoeglik:
stellend: predikatief: [χrun], attributief: [χrun], partitief: [χruns]
vergrotend: [ˈχrunər], partitief: [ˈχrunərs]
oortreffend: [ˈχrunstə]
gesubstantiveer: [ˈχrunə], meervoud: [ˈχrunəs]
bywoordelik: oortreffend: [diˈχrunstə]

Write.svg Met Arabiese letters

byvoeglik:
stellend: predikatief: خْرُونْ , attributief: خْرُونْ , partitief: خْرُونْسْ
vergrotend: خْرُونِرْ , partitief: خْرُونِرْسْ
oortreffend: خْرُونْسْتِی
gesubstantiveer: خْرُونِی , meervoud: خْرُونِسْ
bywoordelik: oortreffend: دِي خْرُونْسْتِی

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

bywoordelik: oortreffend: di groenste

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. (kleure) Soos die kleur van fris blare, groenkleurig.
  2. Onryp; onervare.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Plante is groen weens die chlorofil wat hulle bevat.
  2. Die nuweling is nog baie groen. Die perke is nog groen.

   Nuvola apps gaim.png Spreekwoorde

'n Ou bok lus ook wel 'n groen blaartjie (ouer mens hou ook van iets lekkers).
Hy is nie so groen dat ’n koei hom sal vreet nie (nie so dom as wat ’n mens dink nie).

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    groen
Duits: grün(de)
Engels: green(en)
Frans: vert(fr)
Italiaans: verde(it)
Nederlands: groen(nl)
Russies: зелёный(ru) (zeljonij)
Spaans: verde(es)
Sweeds: grön(sv)
Turks: yeşil(tr)
Yslands: grænn(is)
Zoeloe: —luhlaza(zu), —cwebile(zu)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor groen.


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   groen  
Verboë   groene  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
groenen
Partitief   groens  
(Vlaams:)
groen
Vergrotend
Onverboë   groener  
Verboë   groenere  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
groeneren
Partitief   groeners  
(Vlaams:)
groener
Oortreffend
Onverboë   groenst  
Verboë   groenste  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
groensten
Bywoord
Oortreffend   het groenst(e)  
(Vlaams:)
het groenst
Verouderde verbuigings: groen (verbuiging)

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
Nederlands:
stellend: onverboë: [ɣ̊run], verboë: [ˈɣ̊runə], partitief: [ɣ̊runs]
vergrotend: onverboë: [ˈɣ̊runər], verboë: [ˈɣ̊runərə], partitief: [ˈɣ̊runərs]
oortreffend: onverboë: [ɣ̊runst], verboë: [ˈɣ̊runstə]
bywoordelik: oortreffend: [ətˈxrunst(ə)]
Belgies:
stellend: onverboë: [ʝʀun], verboë: [ˈʝʀunə], (voor klinkers en "h":) [ˈʝʀunən]
vergrotend: onverboë: [ˈʝʀunəʀ], verboë: [ˈʝʀunəʀə], (voor klinkers en "h":) [ˈʝʀunəʀən]
oortreffend: onverboë: [ʝʀunst], verboë: [ˈʝʀunstə], (voor klinkers en "h":) [ˈʝʀunstən]
bywoordelik: oortreffend: [ətˈɕʀunst]

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(kleure) Groen