hoofstad
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hoofstad | hoofstede |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- هُوَفْسْتَدْ , meervoud: هُوَفْسْتَِیدِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Vernaamste stad van 'n land of provinsie, waarin die regering of administrasie sy setel het.
Vertalings
Vertalings: hoofstad | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoofstad.