maanhaarjakkals
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
maanhaarjakkals | maanhaarjakkalse |
- مَانْهَارْیَكَلْسْ, meervoud: مَانْهَارْیَكَلْسِی
- Wolfagtige nagdier met lang, donker maanhare en dik behaarde stert (Proteles cristatus).
- Ander meer gewestelike name vir die aardwolf of maanhaarjakkals is: erdwolf, weerwolf, nadroe, naderoe, ghaip, gheip, gheipjakkals, ghei, ghiep, ghie, ghob en neip.
Vertalings: maanhaarjakkals | |||
---|---|---|---|