mes
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mes | messe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| messie | messies |
-
(lêer)
- (gereedskap) Skerp voorwerp waarmee gesny word.
- 'n Mes het gewoonlik 'n handvatsel (hef) en 'n lem waarvan een of albei kante skerpgemaak is.
- «Op hierdie mes kan ’n mens Kaap toe ry»
- dit is baie stomp
- «Die mes op iemand se keel sit»
- iemand dwing om iets te doen
- «Die mes sny aan albei kante»
- die saak het twee kante
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mes.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | mes o | messen |
| Verkleinwoord | mesje | mesjes |
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| mes m | el mes | meses | los meses |
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [mes], meervoud: [ˈmeses]
- Noord- en Sentraal-Spaans: [mes], meervoud: [ˈmeses]
- Karibies: [meh], meervoud: [ˈmeseh]
- Silwerrivier-Spaans: [meh], meervoud: [ˈmeseh]
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Gereedskap in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Woorde in Spaans