nuut
Voorkoms
- 'n Proto-Indo-Europese erfwoord, sedert die 10e eeu uit Oudnederlands bekend as niuwi, uit Nederlands as nieuw. Die Afrikaanse predikaatsvorm met -t is moontlik van 'n gewestelike vorm in Middelnederlands afkomstig. Van Proto-Germaans *neuja en Proto-Indo-Europees *neuio. Verwant aan Sanskrit návya-, Litous naũjas, Latyn novus, Hettities newa-. [1]
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | nuut | nuwe | nuuts | |
| Vergrotend | nuwer | nuwers | ||
| Oortreffend | nuutste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| nuwe | nuwes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die nuutste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| blinknuut | ||||
- IPA:
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: [nɨt], attributief: [ˈnɨvə], partitief: [nɨts]
- vergrotend: [ˈnɨvər], partitief: [ˈnɨvərs]
- oortreffend: [ˈnɨtstə]
- gesubstantiveer: [ˈnɨvə], meervoud: [ˈnɨvəs]
- bywoordelik: oortreffend: [diˈnɨtstə]
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: نُیتْ , attributief: نُیڤِی , partitief: نُیتْسْ
- vergrotend: نُیتِرْ , partitief: نُیتِرْسْ
- oortreffend: نُیتْسْتِی
- gesubstantiveer: نُیڤِی , meervoud: نُیڤِسْ
- bywoordelik: oortreffend: دِي نُیتْسْتِی
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: nuut, attributief: nuwe, partitief: nuuts
- vergrotend: nuter, partitief: nuters
- oortreffend: nuutste
- gesubstantiveer: nuwe, meervoud: nuwes
- bywoordelik: oortreffend: di nuutste
- Pas gemaak of bekom; ongebruik; nie oud nie.
- 'n Belangrike kenmerk van 'n neologisme is dat dit vir 'n tyd lank deur die sprekers as nuut ervaar word.
| Vertalings: nuut | |||
|---|---|---|---|
| |||