predikant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  predikant     predikante  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [pridəˈkɑnt, prirəˈkɑnt], meervoud: [pridəˈkɑntə, prirəˈkɑntə]

Write.svg Met Arabiese letters

پْرَِیدِكَنْتْ , meervoud: پْرَِیدِكَنْتِی

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

prédikant, meervoud: prédikante

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

'n Protestantse geestelike.

   Nuvola apps noatun.png Sinonieme

dominee, leraar, (Katoliek:) pastoor

   Edit-cut-mod.svg Afkorting

ds., meervoud: di.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    predikant


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord predikant predikanten 
Verouderde vorme
Genitief predikants predikanten  
Datief predikant predikanten

Manlik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
Nederlands: [prediˈkɑnt], meervoud: [prediˈkɑntə(n)]
Belgies: [pʀediˈkɑnt], meervoud: [pʀediˈkɑntə(n)]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Predikant

   Nuvola apps noatun.png Sinonieme

dominee, (Katoliek ook:) pastoor

   Edit-cut-mod.svg Afkorting

ds.