leraar
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leraar | leraars |
- لَِیرَارْ , meervoud: لَِیرَارْسْ
- léraar, lé-raar; meervoud: léraars, lé-raar
- Predikant
- (Weinig gebruiklik:) iemand wat onderrig gee.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | leraar | leraren, (Vlaams:) leraars |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | leraars | leraren, (Vlaams:) leraars |
| Datief | leraar | leraren, (Vlaams:) leraars |
- IPA:
- Nederlands: [ˈleːraːr, ˈleɪ̯raːr], meervoud: [ˈleːrarə(n), ˈleɪ̯rarə(n)]
- Belgies: [ˈleːʀaːʀ], meervoud: [ˈleːʀaːʀs]
- (Laerskoolonderwyser:) onderwijzer