spruit
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spruit | spruite |
- IPA: [sprœʏ̯t], meervoud: [ˈsprœʏ̯tə], teenwoordige tyd: [sprœʏ̯t]; verlede tyd: [χəˈsprœʏ̯t]
- سْپْرُیْتْ , meervoud: سْپْرُیْتِی , teenwoordige tyd: سْپْرُیْتْ ; verlede tyd: خِسْپْرُیْتْ
- (plantkunde) Loot, uitloper, skeut (van plante).
- Kind, aftstammeling.
- Riviertjie, klein sytak van 'n rivier.
Vertalings: 1. Loot, uitloper, skeut | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Kind, aftstammeling. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Riviertjie | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | spruit |
Verlede Tyd | ek | het gespruit |
Verdere vervoegings: spruit (vervoeging) |
- Lote, uitlopers maak.
- Afstam.
- Voortkom, voortvloei.
- 3.: Die openbare beskermer se staatskaping verslag spruit dus uit 'n klag wat ons aanhangig gemaak het.[1]
Vertalings: spruit | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | spruit m | spruiten |
Verouderde vorme | ||
Genitief | spruits | spruiten |
Datief | spruit | spruiten |