vlak
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vlak | vlak | ||
| Vergrotend | vlakker | |||
| Oortreffend | vlakste | |||
- vlak
- Naby aan die grond; nie diep nie.
- Hy het die kat is in 'n vlak graf begrawe.
| Vertalings: vlak | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| vlak |
- Baie naby.
- Die potlood lê vlak voor jou, as dit 'n slang was het dit jou gepik.
| Vertalings: vlak | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vlak | vlakke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vlakkie | vlakkies |
- 'n Plat oppervlakte of gelykte.
- Peil; standaard; graad.
- Op watter vlak van die parkade het jy gestop?
- Die kinders se vlak van taalbeheersing laat veel te wense oor.
| Vertalings: vlak | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vlak o | vlakken |
| Verkleinwoord | vlakje | vlakjes |
- Hulp:IPA: [vlɑk]
-
(lêer)
- (wiskunde) 'n Tweedimensionale versameling punte wat deur drie punte vasgelê kan word wat 'n driehoek vorm.
- 'n Oppervlak wat amper 'n wiskundige vlak vorm
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | vlak | |
| Verboë | vlakke | |
| Partitief | vlaks | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | vlakker | |
| Verboë | vlakkere | |
| Partitief | vlakkers | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | vlakst | |
| Verboë | vlakste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het vlakst(e) | |
- Wat amper 'n wiskundige vlak vorm.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Bywoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Wiskunde in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands