Bosniese
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Bosniese | Bosnieses |
- بَُوسْنِیسِی , meervoud: بَُوسْنِیسِسْ
- Inwoonster, burgeres van Bosnië en Herzegowina.
- Inwoonster van Bosnië.
- Slaamse inwoonster, burgeres van Bosnië en Herzegowina.
- Slaamse inwoonster van Bosnië.
- 3., 4. Bosniaakse
| Vertalings: Bosniese | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Bosnies |
| Attributief | Bosniese |
| Partitief | Bosnies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Bosniese | Bosnieses |
| Intensiewe vorm | |
- Attributief van ☞ Bosnies.