Hosea
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Hosea | Hoseas |
- IPA: [ho'zɛa]
- Die 28ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- Hosea is die eerste van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
| Vertalings: Hosea | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hosea.