Lukas
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Lukas | — |
- IPA: ['lukas]
- Lu•kas
- Die derde boek van die Nuwe Testament in die Bybel.
- Manlike naam, o.a. van die evangelis wat die gelyknamige boek geskryf het.
- Die Evangelie volgens Lukas verkondig Jesus as Verlosser, nie net van Israel nie, maar van die hele mensheid.
- Lukas sonder die naam apostel uit vir die besondere groep wat Jesus se eerste leerlinge geword het (vergelyk Luk. 6:12-19).
| Vertalings: Lukas | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Lukas.