Timoteus
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Timoteus | — |
Uitspraak
- IPA: [ti'mɔtews]
Woordafbreking
- Ti•mo•te•us
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Een van die twee briewe aan Timoteus in die Bybel.
Voorbeeldsinne
- 1 Timoteus en 2 Timoteus is die 15de en 16de boeke in die Nuwe Testament.
Afkorting
Vertalings
Vertalings: Timoteus | |||
---|---|---|---|
|
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Timoteus.