aal
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aal | ale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aaltjie | aaltjies |
-
(lêer)
- (weinig gebruik) Paling; veral jonger indiwidue van
Anguila anguilla.
- Die koningakkedis is ’n genus van vroeë walvisse wat 'n aal-agtige lyfvorm gehad het.
- «Hy probeer 'n aal aan sy stert vang.»
- Hy probeer die onmoontlike verrig.
- «'n Aal is nog geen paling nie.»
- 'n Ondergeskikte is nie aan sy meerdere gelyk nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aal | ale |
- 'n Ligte soort bier.
- Ale verskil van tradisionele biere deurdat die stysel heeltemal omgesit is na suikers en dus is die bier gewoonlik helderder.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aal.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | aal m | alen |
| Verkleinwoord | aaltje | aaltjes |
- Hulp:IPA: [al]
-
(lêer)
- (visse) Paling; veral jonger indiwidue van
Anguila anguilla.
- Die verkleiningsvorm aaltje(s) word veral vir rondewurms (
Nematoda gebruik.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | aal v/m |
- 'n Misput se vog, vloeibare mis
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | aal o |
- 'n Lig soort bier.
- In hierdie betekenis het die woord aal amper uit die taal verdwyn.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Visse in Nederlands