bier
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bier | biere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| biertjie | biertjies |
- بِیرْ , meervoud: بِیرِی
- bier, biir; meervoud: bire, bi-re
- (drank) (Stofnaam) Alkoholiese drank met 'n effens bitter smaak, gewoonlik van gars en hop gebrou.
- Jan drink graag bier.
- Bier in 'n spesefieke maar nie-gestandardiseerde hoeveelheid, gelykstaande aan die hoeveelheid wat op 'n keer bedien word.
- Jan het 'n bier bestel.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bier.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | bier | bieren |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | biers | bieren |
| Datief | bier(e) | bieren |
- IPA:
- Nederlands: [biːr], meervoud: [ˈbiːrə(n)]
- Belgies: [biːʀ], meervoud: [ˈbiːʀə(n)]