Gaan na inhoud

baba

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Agt maande oue baba.
Enkelvoud Meervoud
  baba    babas    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  babetjie     babetjies  
IPA: [ˈbɑːbɑ], meervoud: [ˈbɑːbɑs]
بَابَ , meervoud: بَابَسْ
bába, meervoud: bábas
  1. Baie jong kindjie.
  2. Iets wat vertroetel word.
  1. Nadat sy die lewe aan die baba geskenk het, het Maia hom in komberse toegedraai en gaan slaap.
  2. Hierdie ou kar is my babatjie, dit het soveel tyd en energie gekos om hom weer aan die ry te kry.

    Vertalings

  Vertalings:    baba
Duits: Baby(de)
Engels: baby(en)
Esperanto: bebo(eo)
Interlingua: infante(ia)
Interlingue: infante(ie)
Nederlands: baby(nl), zuigeling(nl)
Noors: baby(no) m
Turks: bebek(tr)
Turks (Osmaans): ببك(osm) (bebek)
Xhosa: usana
Zoeloe: umntwana(zu)
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief   baba    baba  
Lokatief   babani    babani  
Met besitskakels: baba (possessief)
باب , meervoud: باب
IPA: [ˈɓaːɓa], lokatief: [ɓaˈɓaːni]; meervoud: [ˈɓaːɓa], lokatief: [ɓaˈɓaːni]
Vader
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief babababalar
Genitief babanınbabaların
Datief babayababalara
Akkusatief babayıbabaları
Lokatief babadababalarda
Ablatief babadanbabalardan
Verdere verbuigings: baba (verbuiging)
بابا , meervoud: بابالر
IPA: [bɑ'bɑ], genitief: [bɑbɑˈnɯn], datief: [bɑbɑˈja], akkusatief: [bɑbɑˈjɯ], lokatief: [bɑbɑˈdɑ], ablatief: [bɑbɑˈdɑn]; meervoud: [bɑbɑˈɫɑɹ], genitief: [bɑbɑɫɑˈrɯn], datief: [bɑbɑɫɑˈrɑ], akkusatief: [bɑbɑɫɑˈrɯ], lokatief: [bɑbɑɫɑrˈdɑ], ablatief: [bɑbɑɫɑrˈdɑn]
Vader

    Sinonieme

(Verouder:) peder