boer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boer | boere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boertjie | boertjies |
- بُورْ , meervoud: بُورِی
- (beroepe) Landbouer of veeteler; iemand wat landbou of veeteelt as beroep uitoefen.
- Blaar Coetzee was ’n Suid-Afrikaanse politikus, ambassadeur, koerantman, sakeman en boer.
| Vertalings: boer | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | boer |
| Verlede Tyd | ek | het geboer |
- 'n Boerdery op 'n plaas onderhou; landbou of veeteelt beoefen.
- 'n Plek gereeld besoek.
- 'n Verdienste uit iets maak.
- Jan boer met skape en beeste.
- Piet boer in die kroeg.
- Sannie boer met posduiwe.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boer.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | boer m | boeren |
| Verkleinwoord | boertje | boertjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | boers | boeren |
| Datief | boere | boeren |
- Hulp:IPA: [buːr]
-
(lêer)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | boer g | boern | boer | boerna |
| Genitief | boers | boerns | boers | boerna |
- (Verouder vir:) afrikaaner, afrikand
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Beroepe in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Woorde in Sweeds