ringvinger
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ringvinger | ringvingers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ringvingertjie | ringvingertjies |
- ring•vinger
- (anatomie) Die vierde vinger, wat tussen die middelvinger en die pinkie lê.
- Ringe word normaalweg aan die ringvinger gedra.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | ringvinger m | ringvingers |
Verkleinwoord | ringvingertje | ringvingertjes |
- Hulp:IPA: [ˈrɪŋ.vɪ.ŋər]
-
(lêer)
- (anatomie) Ringvinger; die vierde vinger.