skedel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skedel | skedels |
| Beeldboek | |
|---|---|
|
- ske•del
- (anatomie) Die dekbeendere van die kop wat die harsings beskerm
- Die mensebeendere lê nog net so tussen die kerkbankies, maar die skedels is in rye op rakke gepak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skedel.
- ↑ Dwars: Mymeringe van 'n gebleikte Afrikaan Max du Preez Penguin Random House South Africa, 2010, ISBN 1770201351, ISBN 9781770201354
