nek
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nek | nekke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
nekkie | nekkies |
Beeldboek | |
---|---|
|
- (anatomie) Die deel van 'n mens of dier wat die kop met die lyf verbind.
- Deel van 'n kledingstuk waardeur 'n mens se nek pas.
- Deel van 'n voorwerp wat dunner as die res is.
- My nek is seer.
- Die hemp se nek is te nou.
- Die bottel se nek het gebreek.
[versteek] Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Beeldboek | |
---|---|
|