voorhoof
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voorhoof | voorhoofde |
Beeldboek | |
---|---|
|
Woordafbreking
- voor•hoof
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (anatomie) Die deel van die kop bokant die oë
Voorbeeldsinne
- Toe het hy die waslap gegryp, dit in die water gedruk en met die klam lap oor haar voorhoof en gesig gevee
Holonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|