wang
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wang | wange |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wangetjie | wangetjies |
| Beeldboek | |
|---|---|
|
- Hulp:IPA: [vɑŋ]
-
(lêer)
- ڤَڠْ , meervoud: ڤَڠِی
- As iemand jou op die wang klap, draai ook die ander wang.[1]
- Die trane loop teen haar wange af.
| Vertalings: wang | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Beeldboek | |
|---|---|
|
- ↑ Lukas 6:29
