swartrenoster
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| swartrenoster | swartrenosters |
- سْڨَرْتْ رِنَُوسْتِرْ , meervoud: سْڨَرْتْ رِنَُوسْتِرْسْ
- 'n Neushoringdier met 'n gryserige ligbruin kleur en 'n oorhangende boonste gryplip (Diceros bicornis).
- Die swartrenoster is 'n blaarvreter, terwyl die witrenoster gras vreet en 'n wyer, vierkantige bolip het.
| Vertalings: swartrenoster | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartrenoster.