Gaan na inhoud

witrenoster

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Witrenoster in die Krugerwildtuin, Suid-Afrika.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  witrenoster     witrenosters  

Uitspraak

IPA: [ˈvətrəˌnostər], meervoud: [ˈvətrəˌnostərs]

Met Arabiese letters

ڤِتْ رِنَُوسْتِرْ , meervoud: ڤِتْ رِنَُوسْتِرْسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Neushoringdier met 'n vaalwit kleur en 'n breë, reguit bolip (Ceratotherium simum).

    Voorbeeldsinne

Die swartrenoster is 'n blaarvreter, terwyl die witrenoster gras vreet en 'n wyer, vierkantige bolip het.

    Vertalings

  Vertalings:    witrenoster
Arabies: كركدن أبيض(ar) (karkadann abjad)
Bosnies: beli nosorog(bs)
Bulgaars: бял носорог(bg) (bjal nosorog)
Deens: hvidt næsehorn(da)
Duits: Breitmaulnashorn(de), weißes Nashorn(de)
Engels: white rhinoceros(en), square-lipped rhinoceros(en)
Esperanto: larĝbuŝa rinocero(eo)
Fins: leveähuulisarvikuono(fi)
Frans: rhinocéros blanc(fr)
Galicies: rinoceronte branco(gl)
Hebreeus: קרנף רחב־שפה(he) (karnaf rechaw sjafa)
Italiaans: rinoceronte bianco(it)
Japannees: シロサイ(ja) (shiro sai)
Kroaties: beli nosorog(hr)
Nederlands: wit neushoorn(nl), breedlipneushoorn(nl)
Pools: nosorożec biały(pl)
Portugees: rinoceronte branco(pt)
Serwies: бели носорог(sr) (beli nosorog)
Spaans: rinoceronte blanco(es)
Sweeds: trubbnoshörning(sv)
Venda: tshugulu
Viëtnamees: tê giác trắng(vi)
Xhosa: umkhombe
Zoeloe: umkhombe(zu), umduzu(zu), inkulumane(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor witrenoster.