Galicies
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Galicies | Galiciese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
| Intensiewe vorm | ||||
Uitspraak:
- IPA: [xɑˈlisis], attributief: [xɑˈlisisə]
Met Arabiese letters:
- خَلِیسِیسْ , attributief: خَلِیسِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Galiciërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Galicië.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Galicies | - |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [xɑˈlisis]
Met Arabiese letters:
- خَلِیسِیسْ
Betekenisse:
- 'n Iberoromaanse taal met ongeveer 3,2 miljoen sprekers in Spanje.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: gl
- ISO/DIS 639-3: glg
- SIL: GLN