Swazi

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Swazi     Swazi's  

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ˈsvɑːzi, ˈsʋɑːzi], meervoud: [ˈsvɑːzis, ˈsʋɑːzis]


In Arabiese letters:

سْڤَازِي , meervoud: سْڤَازِیسْ


Betekenisse:

Lid van 'n volk in wat in Swaziland en Suid-Afrika woon.


Sinonieme:

Swati


Vertalings


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Swazi      

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ˈsvɑːzi, ˈsʋɑːzi]


In Arabiese letters:

سْڤَازِي


Betekenisse:

'n Nguni-taal van die S-sone van die Sintoetale met ongeveer 1,7 miljoen sprekers; die amptelike taal van Swaziland en een van die amptelike tale van Suid-Afrika.


Sinonieme:

Swati

Taalkodes:

  • ISO 639-1: ss
  • ISO/DIS 639-3: ssw
  • SIL: SWZ


Vertalings



Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Swazi



Engels (en)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Swazi Swazi(s)
Genitief Swazi's Swazis', Swazi's

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈswɑːzi], meervoud: [ˈswɑːziz, ˈswɑːzi]
Brits:, Amerikaans: [ˈswɑːzi], meervoud: [ˈswɑːzɪz, ˈswɑːzi]


Betekenisse:

Swazi, 'n lid van 'n volk in Swaziland en Suid-Afrika.


Sinonieme:

Swati



Engels (en)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Swazi
Genitief

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA:
Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [ˈswɑːzi]


Betekenisse:

Swazi, 'n Nguni-taal.


Sinonieme:

Swati



Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
  Swazi   le Swazi   Swazis   les Swazis

Selfstandige naamwoord

Manlik


Uitspraak:

IPA: [swaˈzi], bepaald: [ləswaˈzi]; meervoud: [swaˈzi], bepaald: [leswaˈzi]


Betekenisse:

Swazi, 'n lid van 'n volk in Swaziland en Suid-Afrika.


Sinonieme:

Swati



Nederlands (nl)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief   Swazi     Swazi('s)  
Genitief
(verouder)
  Swazi's     Swazi'('s)  
Datief
(verouder)
  Swazi     Swazi('s)  
Akkusatief
(verouder)
  Swazi     Swazi('s)  
Verkleinwoord        

Selfstandige naamwoord

Manlik of vroulik


Uitspraak:

IPA: [ˈswaːzi], meervoud: [ˈswaːzi(s)]


Betekenisse:

Swazi, 'n lid van 'n volk in Swaziland en Suid-Afrika.


Sinonieme:

Swati



Nederlands (nl)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief   Swazi      
Genitief
(verouder)
  Swazi's      
Datief
(verouder)
  Swazi      
Akkusatief
(verouder)
  Swazi      
Verkleinwoord        

Selfstandige naamwoord

Onsydig


Uitspraak:

IPA: [ˈswaːzi]


Betekenisse:

Swazi, 'n Suidwestelike Sintoetaal.


Sinonieme:

Swati


Persoonlike gereedskap
Ander tale