Viëtnamees
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Viëtnamees | Viëtnamese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [fijetnɑˈmiə̯s, fijətnɑˈmiə̯s, vijetnɑˈmiə̯s, vijətnɑˈmiə̯s], attributief: [fijetnɑˈmiə̯sə, fijətnɑˈmiə̯sə, vijetnɑˈmiə̯sə, vijətnɑˈmiə̯sə]
Met Arabiese letters:
- ڤِیَِتْنَمَِیسْ , فِیَِتْنَمَِیسْ attributief: ڤِیَِتْنَمَِیسِی , فِیَِتْنَمَِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Viëtnamese; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Viëtnam.
Vertalings
|
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Viëtnamees | Viëtnamese |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [fijetnɑˈmiə̯s, fijətnɑˈmiə̯s, vijetnɑˈmiə̯s, vijətnɑˈmiə̯s], meervoud: [fijetnɑˈmiə̯sə, fijətnɑˈmiə̯sə, vijetnɑˈmiə̯sə, vijətnɑˈmiə̯sə]
Met Arabiese letters:
- ڤِیَِتْنَمَِیسْ , فِیَِتْنَمَِیسْ meervoud: ڤِیَِتْنَمَِیسِی , فِیَِتْنَمَِیسِی
Betekenisse:
- Inwoner, burger van Viëtnam.
Vertalings
|
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Viëtnamees | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [fijetnɑˈmiə̯s, fijətnɑˈmiə̯s, vijetnɑˈmiə̯s, vijətnɑˈmiə̯s]
Met Arabiese letters:
- ڤِیَِتْنَمَِیسْ , فِیَِتْنَمَِیسْ
Betekenisse:
- 'n Mon-Khmer taal met ongeveer 67,4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Viëtnam.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: vi
- ISO/DIS 639-3: vie
- SIL: VIE
Vertalings
|