Armeense alfabet
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Armeense alfabet |
Uitspraak
- IPA: [ɑrˈmiə̯nsə ɑɫfɑˈbet, ɑrˈmiə̯nsə ˈɑɫfɑbet, ɑrˈmiə̯nsə ɑɫfəˈbet, ɑrˈmiə̯nsə ˈɑɫfəbet]
Met Arabiese letters
- اَرْمَِینْسِی اَلْفَبَِتْ
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- 'n Skrifsisteem wat in 405 nC. deur die Armeniër Mesrop Masjtotsh ontworp is.
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Armeense alfabet.