Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation
Jump to search
Onseker. Moontlik van Goties vir "stof", "modder". Andersins: Die Roemeense volk het hulself Moldoveni of Munteni (letterlik "van die berge") genoem; dan is Moldowa afgelei van ’n Thracies-Illiriese taal, van *mol, "berg", en *dava, "dorp".[1]
Mol∙do∙wa
’n Land in Europa , tussen Roemenië en Oekraïne . Amptelike naam: Republiek Moldowa .
’n Streek in Oos-Roemenië wat grens aan die land Moldowa; eens deel van die prinsdom Moldowa.
Moldowies, Moldowiër
Moldawië
Moldawiese Sosialistiese Sowjetrepubliek
Vertalings: Moldowa
Engels : Moldova (en)
Arabies : مُولْدُوفَا (ar) (moldōvā, moldōfā), مُولْدَافِيَا (ar) (moldafiyā, moldafiyā)
Bulgaars : Молдо́ва (bg)
Sjinees (Mandaryns) : 摩爾多瓦 , 摩尔多瓦 (cmn) (Mó'ěrduōwǎ)
Nederlands : Moldavië (nl)
Frans : Moldavie (fr)
Duits : Moldawien (de) , Moldau (de) , Moldova (de)
Grieks : Μολδαβία (el)
Japannees : モルドヴァ (ja) (Morudova), モルドバ (ja) (Morudoba), モルダビア (ja) (Morudabia)
Pools : Mołdawia (pl) , Mołdowa (pl)
Portugees : Moldávia (pt)
Roemeens : Moldova (ro)
Russies : Молдо́ва (ru) (Moldowa), Молда́вия (ru) (Moldawija)
Spaans : Moldavia (es)
Sweeds : Moldavien (sv)
Turks : Moldova (tr)
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor Moldowa.
↑ Ștefan Pascu, Documente străine despre români, red. Arhivelor statului, București 1992, ISBN 973-95711-2-3