ken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ken     kenne  

Woordafbreking

ken

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(anatomie) Die onderste punt van die kaak

    Voorbeeldsinne

  1. Man balanseer yslike kind op 'n stoel op sy ken![1]

    Sinonieme

verouderd: kin

    Holonieme

Gesig, kop, liggaam
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ken 
Verlede Tyd  ek   het geken        

Werkwoord

    Betekenisse

  1. In staat wees om te sê wat iets is.
  2. 'n Persoon kan identifiseer

Verwysings