der
Voorkoms
| Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|---|
| Nominatief | der | die | das |
| Genitief | des | der | des |
| Datief | dem | der | dem |
| Akkusatief | den | die | das |
| Meervoud | Alle geslagte | ||
| Nominatief | die | ||
| Genitief | der | ||
| Datief | den | ||
| Akkusatief | die | ||
- IPA:
- Der, genitief meervoud van die bepaalde lidwoorde der, die en das.
- Der, nominatief enkelvoud van die bepaalde manike lidwoord.
- Genitief en datief enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord die.
- Betreklike voornaamwoord
- Nominatief enkelvoud manlik; wie, wat
- Datief enkelvoud vroulik; aan wie, waaraan
| Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|---|
| Nominatief | (voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":) den (origens:) de |
d' | d' |
| Datief | dem | der | dem |
| Akkusatief | (voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":) den (origens:) de |
d' | d' |
| Meervoud | Alle geslagte | ||
| Nominatief | d' | ||
| Datief | den | ||
| Akkusatief | d' | ||
- IPA: [dɐ]
- Datief enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord d'.
| m | v | o | mv | |
|---|---|---|---|---|
| nominatief | die | die | dat | die |
| genitief | des | der | des | der |
| datief | dien | der | dien | dien |
| akkusatief | dien | die | dat | die |
- Aan die; genitief en datief van die vroulike bepaalde lidwoord enkelvoud
- Genitief van die bepaalde lidwoord meervoud
- IPA: [dər]
- 1.
- «Het Koninkrijk der Nederlanden.»
- Die Koninkryk van die Nederlande.
- 2.
- «De Commissaris der Koningin. »
- Die Kommissaris van die Koningin.