ditself
Voorkoms
Enkelvoud | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
Verplig | my | jou | u | hom | haar | dit |
Toevallig | myself | jouself | uself | homself | haarself | ditself |
Meervoud | ||||||
1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
Verplig | ons | julle | u | hulle | ||
Toevallig | onsself | julleself julself |
uself | hulleself hulself |
- dit•self
- Dui aan dat die voorwerp dieselfde is as die onsydige onderwerp.
- Soos geskiedenis ditself herhaal word daar vandag weer neergekyk op Kaaps-Afrikaans.
- Ditself word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.
Vertalings: ditself | |||
---|---|---|---|