haarself

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Verplig my jou u hom haar dit
Toevallig myself jouself uself homself haarself ditself
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Verplig ons julle u hulle
Toevallig onsself julleself
julself
uself hulleself
hulself

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

haar•self

Open book 01.png Wederkerende voornaamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Verwys na die vroulike persoon wat reeds genoem is.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Ondanks verset van haar familie, het Florence Nightingale daarin geslaag om haarself as 'n verpleegster op te lei.

   Nuvola apps kfig.svg Eienskappe

Haarself word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.

   Split-scissors.svg Antonieme

homself

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    haarself
Engels: herself(en)
Nederlands: zichzelf(nl)