jouself
Voorkoms
Enkelvoud | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
Verplig | my | jou | u | hom | haar | dit |
Toevallig | myself | jouself | uself | homself | haarself | ditself |
Meervoud | ||||||
1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
Verplig | ons | julle | u | hulle | ||
Toevallig | onsself | julleself julself |
uself | hulleself hulself |
- jou•self
- Die spreker verwys na die persoon wat aangespreek word, iemand wat hy ken.
- As jy misslaan, kan jy jouself raakslaan en beseer.
- Jouself word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.
Vertalings: jouself | |||
---|---|---|---|