hulself
Voorkoms
Enkelvoud | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
Verplig | my | jou | u | hom | haar | dit |
Toevallig | myself | jouself | uself | homself | haarself | ditself |
Meervoud | ||||||
1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
Verplig | ons | julle | u | hulle | ||
Toevallig | onsself | julleself julself |
uself | hulleself hulself |
- hul•self
- Verwys na die groep wat reeds genoem is.
- Hulle het hulself in Bloemfontein gevestig, waar die Debbos jare lank winkeliers was.
- Hulself word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.
Vertalings: hulself | |||
---|---|---|---|