hom
Voorkoms
| Enkelvoud | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
| Onderwerp | ek | jy | u | hy | sy | dit |
| Voorwerp | my | jou | u | hom | haar | dit |
| Meervoud | ||||||
| 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
| Onderwerp | ons | julle | u | hulle | ||
| Voorwerp | ons | julle | u | hulle | ||
- IPA: [ɦom]
- هَُومْ
- Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud manlik.
| Vertalings: hom | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
| Verplig | my | jou | u | hom | haar | dit |
| Toevallig | myself | jouself | uself | homself | haarself | ditself |
| Meervoud | ||||||
| 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
| Verplig | ons | julle | u | hulle | ||
| Toevallig | onsself | julleself julself |
uself | hulleself hulself | ||
- gee aan dat die onderwerp en die voorwerp dieselfde manlike persoon is
- Hy het hom gehaas
- Verplig-wederkerende werkwoorde gebruik net hierdie vorm.
| Vertalings: hom | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hom | homes |
- Hulp:IPA: [ɦɔm]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hom v/m | hommen |
- (biologie) die saadvloeistof van 'n manlike vis of die klier waar dit vervaardig word
- 'n plooi op bepaalde hemde
- «Hom of kuit willen.»
- Duidelikheid eis.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Persoonlike voornaamwoorde in Afrikaans
- Wederkerende voornaamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Interlingue
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Biologie in Nederlands