julself
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
Verplig | my | jou | u | hom | haar | dit |
Toevallig | myself | jouself | uself | homself | haarself | ditself |
Meervoud | ||||||
1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
Verplig | ons | julle | u | hulle | ||
Toevallig | onsself | julleself julself |
uself | hulleself hulself |
Woordafbreking
- jul•self
Wederkerende voornaamwoord
Betekenisse
- Verwys na die groep wat reeds genoem is.
Voorbeeldsinne
- As julle julself ken sal julle verstaan dat julle kinders is van die lewende Vader is.
Eienskappe
- Julself word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: julself | |||
---|---|---|---|