Gaan na inhoud

myself

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Verplig my jou u hom haar dit
Toevallig myself jouself uself homself haarself ditself
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Verplig ons julle u hulle
Toevallig onsself julleself
julself
uself hulleself
hulself
my•self
Die spreker verwys na hom- of haarself.
Ek sing tog nie net vir myself nie.

    Eienskappe

Myself word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.

    Vertalings

  Vertalings:    myself
Engels: myself(en)
Nederlands: mijzelf(nl)