kleinkind
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kleinkind | kleinkinders |
- كْلَیْنْ كِنْدْ , meervoud: كْلَیْنْ كِنْدِرْسْ
- kleinkint, kleinkind; meervoud: kleinkinders, kleinkinners
- Kind van iemand se seun of dogter.
- Kind bo die leeftyd van 'n suigeling maar jonger as drie jaar.
- kindskind; (manlik:) kleinseun, (vroulik:) kleindogter
- kleuter
| Vertalings: kleinkind | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kleinkind | kleinkinderen |
| Verkleinwoord | kleinkindje, (Vlaams:) kleinkindje | kleinkindertjes, (Vlaams:) kleinkinderkes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | kleinkinds | kleinkinderen |
| Datief | kleinkind(e) | kleinkinderen |
- IPA:
- Nederlands: [ˈklɛɪ̯nkɪnt], meervoud: [ˈklɛɪ̯nkɪndərə(n)]
- Belgies: [ˈklɛɪ̯nkɪnt], meervoud: [ˈklɛɪ̯nkɪndəʀə(n)]