vorm
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vorm | vorme, vorms |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vormpie | vormpies |
- فَُورْمْ , meervoud: فَُورْمْسْ , فَُورْمِی
- form, meervoud: forme, forms
- 'n Geometriese voorwerp se tipe voorkoms (Byvoorbeeld: 'n Sirkel het 'n ronde vorm.)
- 'n Vraelys met inligting wat ingevul word.
- (gereedskap) 'n Voorwerp waarin stukke gevorm kan word
- Die voorwerp het 'n snaakse vorm.
- Vul asb. die vorm in.
- Polimere word dikwels in 'n vorm gegiet, geblaas or ingespuit om 'n produk te vervaardig.
- 1:. vormloos
- 3:. vormduur, vormstuk, vormaanleg
| Vertalings: 1 Voorwerp se tipe voorkoms. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Vraelys met inligting wat ingevul word. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. gereedskap om iets te vorm. | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vorm |
| Verlede Tyd | ek | het gevorm |
| Verdere vervoegings: vorm (vervoeging) | ||
- In die regte vorm bring; 'n sekere vorm gee of aanneem.
- Deel uitmaak van, fungeer as bousteen van.
- Maak; saamstel; veroorsaak.
- Ek wil eers rondkyk en myself 'n mening vorm.
- Insekte vorm die grootste groep diere op aarde.
- Ekstremiste vorm 'n ernstige bedreiging vir ons samelewing.
| Vertalings: vorm | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vorm m | vormen |
| Verkleinwoord | vormpje | vormpjes |
- Hulp:IPA: [vɔrm]
-
(lêer)
- Vorm; 'n geometriese voorwerp se tipe voorkoms.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vormen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vormen
- gebiedende wys van vormen
- 1.: Ik vorm.
- 2.: Vorm je?
- 3.: Vorm!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Gereedskap in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands