Indonesies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord


Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Indonesies  
Attributief   Indonesiese  
Partitief   Indonesies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Indonesiese     Indonesieses  



Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
byvoeglik: predikatief: [ənduˈniə̯sis, induˈniə̯sis], attributief: [ənduˈniə̯sisə, induˈniə̯sisə], partitief: [ənduˈniə̯sis, induˈniə̯sis]

gesubstantiveer: [ənduˈniə̯sisə, induˈniə̯sisə], meervoud: [ənduˈniə̯sisəs, induˈniə̯sisəs]


Write.svg Met Arabiese letters:

byvoeglik: predikatief: اِنْدُونَِیسِیسْ , attributief: اِنْدُونَِیسِیسِی , partitief: اِنْدُونَِیسِیسْ
gesubstantiveer: اِنْدُونَِیسِیسِی , meervoud: اِنْدُونَِیسِسِسْ


Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909:

byvoeglik: predikatief: *Indónésies, *Indónésiis; attributief: *Indónésise; partitief: *Indónésies, *Indónésiis
gesubstantiveer: *Indónésise; meervoud: *Indónésises


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Van, betreffende die Indonesiërs.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Indonesië.
  3. Van, betreffende die Indonesiese taal.


Nuvola filesystems www.png Vertalings


Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
  Indonesies      



Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ənduˈniə̯sis, induˈniə̯sis]


Write.svg Met Arabiese letters:

اِنْدُونَِیسِیسْ


Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909:

*Indónésies, *Indónésiis


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

'n Wes-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 23,2 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike Indonesië.

kode.jpg Taalkodes:

  • ISO 639-1: id
  • ISO/DIS 639-3: ind
  • SIL: INZ


Nuvola filesystems www.png Vertalings



Persoonlike gereedskap
Ander tale