Maleis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Maleis  
Attributief   Maleise  
Partitief   Maleis  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: predikatief: [mɑˈləɪ̯s, məˈləɪ̯s], attributief: [mɑˈləɪ̯sə, məˈləɪ̯sə], partitief: [mɑˈləɪ̯s, məˈləɪ̯s]


Write.svg Met Arabiese letters:

predikatief: مَلَیْسْ , attributief: مَلَیْسِی , partitief: مَلَیْسْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Van, betreffende die Maleiers.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Maleisië.
  3. Van, betreffende die Maleise taal.


Gnome-globe.svg Vertalings


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Maleis      
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  {{{verkleinwoord}}}     {{{verkleinwoord meervoud}}}  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [mɑˈləɪ̯s, məˈləɪ̯s]


Write.svg Met Arabiese letters:

مَلَیْسْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

'n Wes-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 17,6 miljoen sprekers; die amptelike taal van Brunei, Indonesië (hier Indonesies genoem) en Maleisië (hier Maleisies genoem) en een van die amptelike tale van Singapoer.

kode.jpg Taalkodes:

  • ISO 639-1: ms
  • ISO/DIS 639-2(B): may
  • ISO/DIS 639-3: msa
  • SIL: MLI


Gnome-globe.svg Vertalings



Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Onverboë   Maleis  
Verboë   Maleise  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
Maleisen
Partitief   Maleis'  
Verdere verbuigings: Maleis (verbuiging)

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord


Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1934:

onverboë: Maleisch, verboë: Maleische, partitief: Maleisch'


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
Nederlands: onverboë: [maˈlɛɪ̯s], verboë: [maˈlɛɪ̯sə], partitief: [maˈlɛɪ̯s]
Belgies: onverboë: [maˈlɛə̯s], verboë: [maˈlɛə̯sə], (voor klinkers en "h":) [maˈlɛə̯sən]; partitief: [maˈlɛə̯s]


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Maleis


Nederlands (nl)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief   Maleis      
Genitief
(verouder)
  Maleis'      
Datief
(verouder)
  Maleis(e)      
Akkusatief
(verouder)
  Maleis      
Verkleinwoord        

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

Onsydig


Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1934:

Maleisch


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
Nederlands: [maˈlɛɪ̯s]
Belgies: [maˈlɛə̯s]


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Maleis, 'n Wes-Maleis-Polinesiese taal.


Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Besigtigings
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale