Joël
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Joël | Joëls |
Uitspraak
- IPA: [jo'ɛl]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 29ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
Voorbeeldsinne
- Joël is die tweede van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Joël | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Joël.