Nahum
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Nahum | Nahume |
Uitspraak
- IPA: [na'hum]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 34ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
Voorbeeldsinne
- Nahum is die sewende van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Nahum | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nahum.