Nieu-Grieks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Nieu-Grieks      

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ˈnijuˌχriks]


Met Arabiese letters:

نِییُو خْرِیكْسْ


Spelling tot 1909:

Nieu-Grieks, Nieu-Griiks


Betekenisse:

'n Indo-Europese taal met ongeveer 12,3 miljoen sprekers. Tot 1974 was daar egter twee variante van Nieu-Grieks: Dhimotiki en Katharewoesa. Vandag word veral van Dhimotiki gebruik gemaak.


Sinonieme:

Nuwe Grieks, Moderne Grieks


Vertalings


Persoonlike gereedskap