Prediker
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Prediker | — |
Uitspraak
- IPA: ['pɾɛdikəɾ]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die een-en-twintigste boek van de Bybel.
Voorbeeldsinne
- Die boek Prediker soek 'n antwoord op die diepste lewensvrae, ook dié waarop die menslike wysheid nie 'n antwoord het nie.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Prediker | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Prediker.