Angel-Saksies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Angel-Saksies |
| Attributief | Angel-Saksiese |
| Partitief | Angel-Saksies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Angel-Saksiese | Angel-Saksieses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA:
- predikatief: [ˌɑŋgəɫˈsɑksis, ˌɑŋəɫˈsɑksis], attributief: [ˌɑŋgəɫˈsɑksisə, ˌɑŋəɫˈsɑksisə], partitief: [ˌɑŋgəɫˈsɑksis, ˌɑŋəɫˈsɑksis]
- gesubstantiveer: [ˌɑŋgəɫˈsɑksisə, ˌɑŋəɫˈsɑksisə], meervoud: [ˌɑŋgəɫˈsɑksisəs, ˌɑŋəɫˈsɑksisəs]
- predikatief: اَنْگِلْ سَكْسِیسْ , attributief: اَنْگِلْ سَكْسِیسِی , partitief: اَنْگِلْ سَكْسِیسْ
- gesubstantiveer: اَنْگِلْ سَكْسِیسِی , meervoud: اَنْگِلْ سَكْسِیسِسْ
- predikatief: Angel-Saksies, Angel-Saksiis; attributief: Angel-Saksise; partitief: Angel-Saksies, Angel-Saksiis
- gesubstantiveer: Angel-Saksise; meervoud: Angel-Saksises
- Van, betreffende die Angel-Saksers.
- Van, betreffende die Angel-Saksiese taal.
| Vertalings: Angel-Saksies | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Angel-Saksies |
- Die Engelse taal voor die 12e eeu.
- ISO/DIS 639-3: ang
- SIL: ANG