Miga
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Miga | Migas |
Uitspraak
- IPA: ['miga]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 33ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
Voorbeeldsinne
- Miga is die sesde van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Miga | |||
---|---|---|---|
|
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Miga.