Soekresultate

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Tradisionele heler wat dolosse gooi en m.b.v. natuurlike medisyne genees. Towenaar; goëlaar; kwaadwillige mense wat toormiddels gebruik om kwaad te doen...
    605 G (31 woorde) - 09:44, 17 Februarie 2018
  • spesifieke vorm vir 'n spesifieke doel, gewoonlik van glas, erd of metaal gemaak. Gooi koffie in die fles om saam te neem as ons gaan visvang. Hulp:IPA: [flɛs]...
    739 G (38 woorde) - 08:37, 17 Februarie 2018
  • twee mense. Ons moet dubbel soveel geskenke vir Kersfees koop as laas jaar. Gooi vir my 'n dubbel. Die laken in dubbel gevou. Ons slaap op 'n dubbelbed. enkel...
    472 G (38 woorde) - 09:42, 17 Februarie 2018
  •     werp Met 'n kragtige swaai van die arm iets uit die hand gooi; smyt. Hy werp die bal na die ander kant van die veld. Werp lig op 'n saak (aan die kaak...
    493 G (35 woorde) - 19:26, 14 April 2023
  • iets of iemand; by dit; by die. Nog iets meer; en verder. Sif die meel en gooi melk daarby. Daarby moet jy in geloof, volharding, geduld en liefde Sy voorbeeld...
    646 G (53 woorde) - 09:38, 17 Februarie 2018
  • opgemaakte bed gegooi word Kerklike of akademiese amp en territoriale eenheid. Gooi die deken oor jou bed. Vigilius is in 531 as deken in die kerk ingewy. 'n...
    621 G (45 woorde) - 06:25, 14 Februarie 2018
  • advokate; al die advokate saam. 'n Oop vatjie of kuip. Hy studeer in die regte en word in 1898 tot die balie toegelaat. Gooi jou vuil wasgoed in die balie....
    463 G (36 woorde) - 05:43, 2 Maart 2018
  • oppervlaktes te bedek en te versier. Om teëls in die kombuis of badkamer mooi te laat blink, gooi 'n bietjie paraffien by die water waarmee hulle afgewas word....
    498 G (39 woorde) - 11:09, 17 Februarie 2018
  • beide kante van die neus sit. Sy trek 'n garing deur die oog van 'n naald. Gooi 'n oog oor die inskrywing. Toe StamAbel die plaas betrek het, was daar 'n...
    6 KG (115 woorde) - 19:21, 3 November 2021
  • hoenderhok ingebreek en die Kompanjie se enigste 3 ganse wat hul oorgehad het die nek afgebyt. «'n Knuppel in die hoenderhok gooi.» 'n Opskudding veroorsaak....
    637 G (43 woorde) - 20:31, 16 Maart 2018
  • twee seweledige spanne punte probeer aanteken deur 'n bal deur 'n korf te gooi. Netbal is in die Verenigde State as 'n variant van basketbal vir vroue ontwikkel...
    507 G (41 woorde) - 09:35, 17 Februarie 2018
  • besmeer. So gelukkig soos 'n vark in modder (baie gelukkig). Met modder gooi (sonder rede slegmaak). Iemand deur die modder sleep (belaster). Iemand uit...
    621 G (45 woorde) - 11:04, 17 Februarie 2018
  • geskeduleerde publieke busvervoer, vervoer na skole, toerisme en privaathuur. Gooi die geld in jou bussie. Sien Wikipedia vir meer inligting oor bus....
    783 G (56 woorde) - 15:26, 25 Julie 2019
  • bewys nie). Jy kan nie in sy skaduwee staan nie (nie sy gelyke nie). 'n Boom gooi altyd 'n skaduwee (ouers se 'n invloed is in hul kinders te bespeur). Niks...
    2 KG (120 woorde) - 11:08, 17 Februarie 2018
  • geen hoë agting nie. (sport) (Basketbal) 'n Ingooi in die mandjie waarby die speler hoog genoeg spring om die bal na benede te kan gooi pleks van omhoog....
    826 G (71 woorde) - 08:41, 17 Februarie 2018
  • Jy moet tussen die boeie vaar, anders stand die skip. Die man verdrink, gooi vir hom 'n boei. Haal die boeie af, hy is nie 'n krimineel nie. Boeie aansit;...
    1 KG (89 woorde) - 14:49, 25 Julie 2019
  • self versin. «Vir iemand duim vashou.» Hoop dat iemand suksesvol is. «Hy gooi duim.» Ryloop; 'n rit bedel. «Iemand om jou duim draai.» Iemand maklik beïnvloed...
    2 KG (142 woorde) - 17:41, 26 Julie 2019
  • en water. Onthou om die wasgoed te was. Die handeling/daad van was. Gaan gooi jou trui in die was. My kouse is in die was. Hulp:IPA: [ʋɑs]     Was; stof...
    2 KG (131 woorde) - 11:52, 21 Junie 2023
  • waarna dit aan een van ’n verbygaande vissersboot se lang lyne vasgebind is. Gooi twee bottels by en roer goed. «Diep in die bottel kyk.» Om 'n dronklap te...
    2 KG (161 woorde) - 15:05, 25 Julie 2019
  • een trek uitpluk. Nee, die trek kom van jou ma af. Die man gee 'n trek en gooi sy sigaar op die grond. Daar is 'n trekkie in die koue oggendlug. 1. stoot...
    2 KG (251 woorde) - 06:33, 25 Februarie 2018
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).