siekte
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| siekte | siektes |
- سِیكْتِی , meervoud: سِیكْتِسْ
- siekte, siikte; meervoud: siektes, siiktes
- 1. Toestand van siek te wees.
- 2. Ongesteldheid, abnormale gesteldheid, krankheid.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor siekte.